| Modulekode | JWI 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Statistiekvironderwysers: Telbeginsels en waarskynlikheid: telbeginsels, permutasies en kombinasies, waarskynlikheid en verwagtewaarde. Beskrywendestatistiek: organsisasie en visualisering van data, beskrywings van sentraliteit en verspreiding, normaalverspreiding. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | JWI 210 en JWI 220 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App